Billie Dove

Billie Dove
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Bertha Bohny
Geboorte (1903-05-14)14 Mei 1903
Sterfte 31 Desember 1997 (op 94)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Billie Dove (14 Mei 1903 – 31 Desember 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente At the Stage Door (1921), All the Brothers Were Valiant (1923), The Black Pirate (1926), en The American Beauty (1927).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy